News/Nuus

Lindeshof NQF1 studente

 

Baie plase sukkel om sinvol plaas jeug  te betrek. Ons maak Lindeshof ons stêr plaas hierdie maand omdat hulle moeite hiermee maak en sukses meet. In 2006 het hulle 6 BAIE jong mense wat op die plaas gewoon het onder druk gesit om te kom werk as algemene werkers, onder ‘n toesighouer geplaas met besonderse aanvoeling vir jong mense en NQF 1 laat doen.

Hier is hulle resultate:

Huide posisie - Plek 

Spuitman - Lindeshof

Toesighouer - Lindeshof

Toesighouer - Elders

Monitor - Lindeshof

Juniour bestuurder - Elders

Niemand het landbou verlaat nie en almal kan as suksesvol beskou word. Die resultate is oortuigend en Lindeshof herhaal nou die oefening met 10 nuwe jong NQF1 studente. 13 jaar van nou af glo ek hulle tabel van poste sal soortgelyk wees aan bogenoemde. Hier is ‘n foto van die span.

Koue Bokkeveld Opleidingsentrum Nuusbrief