News/Nuus

UPOT - Sow to grow

UPOT specialises in supplying quality onion, potato and sweet potato seed as well as plant material. This is done by being involved with recognised breeding programs, rigorous testing and commercial trials. Hereby UPOT can offer the best varieties currently available. UPOT also produces vegetables on a contract basis for Dutoit Agri throughout Southern Africa. Currently based in Ceres, Western Cape.

 

UPOT SPAN

Martin Smith: Besturende Direkteur

Die strategiese uitbou van ‘n jong maatskappy in ‘n internasionale kompeterende industrie asook die volhoubaarheid daarvan. Hy bestuur ook die teëlprogramme. 

Ig Terblanche: Verkoopsbestuurder

Die verkope van saad en die uitbreiding van ‘n kommoditeit reeks soos wortels en ander groente-gewasse. Om kultivars met goeie kwaliteit beskikbaar te stel aan potensiële kliënte is ‘n groot uitdaging.

 

  

 

DIE PROSES

UPOT fokus op die ontwikkeling van nuwe kultivars, die produksie van saad en die verkope daarvan. Ons voorsien die saad waaruit die saailinge geproduseer moet word vir die aanplant en produksie van uie. Daar is ‘n groot soeke na kultivars wat siekte-verdraagsaam is, ‘n hoë opbrengs lewer, van goeie kwaliteit is en ‘n goeie stoorvermoë het.

Nuwe kultivarlyne word ontwikkel deur die kruisteling van manlike steriele plante om sodoende die gegewe produk doelwitte te bereik. Dit is ‘n proses wat 6 tot 10 jaar neem voordat daar op ‘n enkele kultivar besluit word. Hierdie spesifieke uie kultivarlyne wat ontwikkel word, moet ook nasionaal getoets word om te bepaal in watter produksiegleuwe (kortdag of intermediêre) hulle pas.

Die saad word gelewer aan die uieprodusent om self die saailinge verder te bestuur. Ons bied wel die ondersteuning van saailing produksie asook die produsering van uie aan.

Upot het 40 jaar se teëlagtergrond wat ‘n betroubare basis skep om doelwitte makliker en vinniger haalbaar te maak. Ons streef daarna om nie net handel te dryf met uiesade nie, maar ook met ander groentesade.

 

Martin Smith
+27 83 256 2565